Nadab

Nadab is die tweede koning van die noordelike koninkryk van Israel. Hy was die seun en opvolger van koning Jerobeam I. Nadab was om die lewe gebring deur Baesa, wie vervolgens koning geword het. Hy het altesame 2 jaar regeer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search